Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
Bewusmaking help bevorder respek vir dowe persone se identiteit

Bewusmaking help bevorder respek vir dowe persone se identiteit

Dowebewustheidsmaand vind jaarliks in September plaas en die Internasionale Dag vir Dowes word op die laaste Sondag in September (op 29 September in 2024)...

Lees verder
'Dit is moontlik!' Elektriese motorfietsekspedisie vertrek uit Nairobi oppad na Stellenbosch

'Dit is moontlik!' Elektriese motorfietsekspedisie vertrek uit Nairobi oppad na Stellenbosch

​'n Elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en net deur die son aangedryf word, het Sondag (29 September 2024) die lang pad na Stellenbosch...

Lees verder
Projek bring lig en glimlagte na die Sentraal-Karoo

Projek bring lig en glimlagte na die Sentraal-Karoo

CKIRarticlepic (1).JPG"Ek het 'n droom... Dat pasiënte van landelike gemeenskappe toegang het tot al dieselfde gesondheidsorgdienste wat ons in die stad het."

Hierdie moedige visie...

Lees verder
Studentesake bied sy eerste Stellenbosch kampus Opedag aan

Studentesake bied sy eerste Stellenbosch kampus Opedag aan

Die Afdeling Studentesake (STS) het sy eerste Opedag ooit op Stellenbosch-kampus aangebied, wat honderde studente gelok het wat gretig was om...

Lees verder
FGGW-alumni Dr Darren Green leef voluit

FGGW-alumni Dr Darren Green leef voluit

Dit is maklik om na sy lys van prestasies en doelwitte te kyk en jou te verwonder oor hoe een man binne net meer as twee dekades daarin geslaag het om 'n...

Lees verder
Prof Janis van der Westhuizen fokus op rol van swaaistate

Prof Janis van der Westhuizen fokus op rol van swaaistate

Prof Janis van der Westhuizen van die Departement Politieke Wetenskap in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het op...

Lees verder