Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
Wêreldonderwysersdag: Onderwysers se stemme moet gehoor word

Wêreldonderwysersdag: Onderwysers se stemme moet gehoor word

​Wêreldonderwysersdag is op Saterdag 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media het kenners in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit...

Lees verder
Naaswenner: beste MSc-tesis in berekenings- en statistiese wetenskap aan ’n Afrika-universiteit

Naaswenner: beste MSc-tesis in berekenings- en statistiese wetenskap aan ’n Afrika-universiteit

Jacobie Mouton, 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch met 'n MSc in Rekenaarwetenskap, was die naaswenner van die 2023 Grace Alele-Williams...

Lees verder
Kom wys jou ondersteuning: Kollig val op talent en #Move4Food

Kom wys jou ondersteuning: Kollig val op talent en #Move4Food

Sluit by ons aan vir 'n aand van ongelooflike talent en goeie gees by ons Oop Mikrofoon-geleentheid! Kom moedig jou kollegas aan terwyl hulle die verhoog betree...

Lees verder
Sosiale Impak Week moedig deelname aan

Sosiale Impak Week moedig deelname aan

Fakulteit Opvoedkunde het van 30 September tot 4 Oktober 'n Sosiale Impak Week aangebied. 'n Weeklange uitstalling van die verskillende projekte asook 'n...

Lees verder
Kaalvoet loop goed vir ons voete – Prof Ranel Venter

Kaalvoet loop goed vir ons voete – Prof Ranel Venter

​Prof Ranel Venter van die Afdeling Sportwetenskap in die Departement Oefening, Sport en Leefstylgeneeskunde in die Fakulteit Geneeskunde en...

Lees verder
Bevordering van Globale Samewerking: Refleksies oor US se Strategiese Vennootskappe en Internasionale Inisiatiewe

Bevordering van Globale Samewerking: Refleksies oor US se Strategiese Vennootskappe en Internasionale Inisiatiewe

​As ons na die einde van die akademiese jaar kyk, moet ons besin oor die waarde van die skep van ruimtes vir internasionale samewerking. By die Universiteit...

Lees verder