Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Handré Muller graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

SU-mentors vorm Handré Muller se pad na die bemeestering van wetenskap

In 2019 het ’n groep akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) ’n klaskamer by die Hoërskool Lückhoff op Stellenbosch binnegestap om praktiese werk in...
Lees verder
US-prof in rekeningkunde ontvang gesogte SAIGR-toekenning

US-prof in rekeningkunde ontvang gesogte SAIGR-toekenning

​ʼn Besondere eer het prof Riaan Rudman van die Skool vir Rekeningkunde in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US)...

Lees verder
Trauma oor generasies heen: Hoe seksuele geweld vroue en hul nageslag beïnvloed

Trauma oor generasies heen: Hoe seksuele geweld vroue en hul nageslag beïnvloed

Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het kommerwekkende bewyse ontdek dat die trauma van seksuele geweld verder strek as die oorlewendes, en...

Lees verder
Erkenning van uitnemendheid: Die US vier Dudley Meyer en Nadine Price by Innovus

Erkenning van uitnemendheid: Die US vier Dudley Meyer en Nadine Price by Innovus

​​Elke jaar hou die Universiteit Stellenbosch (US) se Verantwoordelikheidsentrum (VS) van Bedryf en Finansies 'n toekenningsgeleentheid om die prestasies van...

Lees verder
Die US wen groot by jaarlikse bemarkings- en kommunikasietoekennings

Die US wen groot by jaarlikse bemarkings- en kommunikasietoekennings

​Kommunikasie- en bemarkingspesialiste van die Universiteit Stellenbosch het weer eens geskitter by die jaarlikse prysuitdeling van MACE (Marketing, Advancement...

Lees verder
Innovus vier 'n nuwe era van uitvinders by die Uitvinders-toekennings 2024

Innovus vier 'n nuwe era van uitvinders by die Uitvinders-toekennings 2024

Die Innovus Tegnologie-oordragkantoor (TTO) het onlangs navorsers en uitvinders by Stellenbosch Universiteit (SU), vir hul akademiese uitnemendheid gevier deur...

Lees verder
Raad neem kennis van Kriegler-paneel Se verslag, handhaaf Wilgenhof-besluit

Raad neem kennis van Kriegler-paneel Se verslag, handhaaf Wilgenhof-besluit

VERKLARING DEUR DIE RAAD VAN DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH​

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het vandag die Kriegler-paneel se verslag oorweeg. Die...

Lees verder