Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Handré Muller graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

SU-mentors vorm Handré Muller se pad na die bemeestering van wetenskap

In 2019 het ’n groep akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) ’n klaskamer by die Hoërskool Lückhoff op Stellenbosch binnegestap om praktiese werk in...
Lees verder
US-navorsers toets belowende nuwe preeklampsie-middel

US-navorsers toets belowende nuwe preeklampsie-middel

Die Universiteit Stellenbosch het onlangs met 'n baanbrekende kliniese proef begin wat preeklampsie teiken, 'n lewensgevaarlike swangerskapskomplikasie wat...

Lees verder
Meesterstudie bring hoop vir veiliger, omkeerbare manlike voorbehoeding

Meesterstudie bring hoop vir veiliger, omkeerbare manlike voorbehoeding

'n Nuwe studie by die Universiteit Stellenbosch (US) toon dat 'n veiliger, doeltreffender en omkeerbare voorbehoedmiddel vir mans binne bereik is.

Kyla Raoult...

Lees verder
Filantroop, bekroonde romanskrywer ontvang US-eredoktorsgrade

Filantroop, bekroonde romanskrywer ontvang US-eredoktorsgrade

Die Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan die filantroop en entrepreneur, Wendy Ackerman, en die bekroonde roman- en kortverhaalskrywer, Damon...

Lees verder
US-student oorkom 2 hartoperasies om as fisioterapeut te gradueer

US-student oorkom 2 hartoperasies om as fisioterapeut te gradueer

​Sy pa se afsterwe, twee opehartoperasies en finansiële uitdagings het Schwann Chavalala nie daarvan weerhou om sy BSc in Fisioterapie aan die Universiteit...

Lees verder
Uittredende prof Razeen Davids bevorder nefrologie in Afrika

Uittredende prof Razeen Davids bevorder nefrologie in Afrika

Prof Razeen Davids, die Hoof van die Afdeling Nefrologie in die Universiteit Stellenbosch se Departement Geneeskunde, sien uit na sy aftrede aan die einde van...

Lees verder
Ontmoet Joel en Veer, die duo wat SASSA-bedrog oopvlek

Ontmoet Joel en Veer, die duo wat SASSA-bedrog oopvlek

Hulle is verseker die twee mees herkenbare eerstejaar rekenaarwetenskapstudente in Suid-Afrika.

Veer Gosai (19) en Joel Cedras (18), eerstejaarstudente aan die...

Lees verder