Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Handré Muller graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

SU-mentors vorm Handré Muller se pad na die bemeestering van wetenskap

In 2019 het ’n groep akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) ’n klaskamer by die Hoërskool Lückhoff op Stellenbosch binnegestap om praktiese werk in...
Lees verder
Die US en Shoprite-vennootskap bemagtig eerste groep datawetenskapgraduandi

Die US en Shoprite-vennootskap bemagtig eerste groep datawetenskapgraduandi

'n Langtermyn vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shoprite Groep, het die eerste groep graduandi in die datawetenskapprogram  in staat...

Lees verder
US vereer Amerikaanse ekonoom met eredoktorsgraad

US vereer Amerikaanse ekonoom met eredoktorsgraad

Die Amerikaanse ekonoom en ekonomiese geskiedkundige, prof Deirdre Nansen McCloskey, is deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorgraad vereer by...

Lees verder
Wes-Kaap se voorste onderwyser ontvang meesters by Universiteit Stellenbosch

Wes-Kaap se voorste onderwyser ontvang meesters by Universiteit Stellenbosch

​Die Wes-Kaap se voorste onderwyser, Llewellyn van der Ross, het nooit ʼn loopbaan in die onderwys beplan nie. “Ek het nie onderwys gekies nie, onderwys het my...

Lees verder
Telekommunikasie-sakeleier ontvang eredoktorsgraad in ingenieurswese van Universiteit Stellenbosch

Telekommunikasie-sakeleier ontvang eredoktorsgraad in ingenieurswese van Universiteit Stellenbosch

Die tegnologie-entrepreneur en belegger Strive Masiyiwa, 'n baanbreker in die mobiele telekommunikasiesektor in Afrika, het vandeesweek (10 Desember 2024) 'n...

Lees verder
2024 Annual Report of the School of Accountancy

2024 Annual Report of the School of Accountancy

Geen Afrikaanse weergawe van hierdie artikel.

Lees verder