Natuurwetenskap
Die Fakulteit Natuurwetenskappe is ’n vooraanstaande fakulteit vir opleiding en navorsing in die fisiese, biologiese en wiskundige wetenskappe. Met agt departemente, verskeie navorsingsentrums, institutte en navorsingsleerstoele bied ons ’n stimulerende akademiese omgewing waar studente op alle vlakke – van voorgraads tot nagraads – met komplekse wetenskaplike uitdagings werk en aangemoedig word om volhoubare oplossings te ontwikkel.
Jy leer om krities te dink wanneer jy wetenskaplike uitdagings aanpak, gebaseer op ’n stewige grondslag in die natuurwetenskappe. Met toegang tot gevorderde analitiese toerusting en moderne laboratoriumfasiliteite kry jy volop geleenthede vir praktiese opleiding en die ontwikkeling van jou analitiese vaardighede – sodat jy hierdie uitdagings met insig en selfvertroue kan benader.
What can I study?
Our social impact
Our research
Faculty stories
Gebeure
Dr Ela Gandhi doen ’n beroep op nie-gewelddadigheid in ’n era van magspolitiek
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die seldsame eer gehad om die agbare dr Ela Gandhi, kleindogter van Kasturba en Mahatma Gandhi, te verwelkom vir die...
Persverklaring
Sport hou hoop aan die lewe vir gevangenes op Robbeneiland – PhD-studie
Robbeneiland word meestal met die lyding, brutaliteit en isolasie geassosieer wat deur politieke gevangenes verduur is wat teen apartheid geveg het. Wat dikwels...
Persverklaring
Leer leierskap by perde aan die Universiteit Stellenbosch
Leierskapslesse aan die Universiteit Stellenbosch (US) vind soms buite lesingsale en vergaderkamers plaas.
In plaas daarvan ontvou hulle in die universiteit se...