Persverklaring
Adjunkminister prys US se gereedheid vir 2026-akademiese jaar
Die Universiteit Stellenbosch (US) was Maandag die eerste stop op 'n nasionale gereedheidstoer deur adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, dr Mimmy...
Opvoedkunde
Voormalige Paralimpiese gouemedaljewenner ontvang meestersgraad
Dissipline. Veerkragtigheid. Deursettingsvermoë.
Hierdie eienskappe het Dyan Buis, ʼn voormalige Paralimpiese gouemedaljewenner en wêreldkampioenatleet, van die...
Persverklaring
Pandemie lei tot transformerende akademiese reis vir dr Joy Petersen
Toe dr Joy Petersen dit begin oorweeg het om 'n doktorale studie te doen, het sy gedink haar navorsing sou op mentorskap fokus. As Koördineerder van...
Opvoedkunde
Akademici besin oor die transformerende nalatenskap van prof Lis Lange
Kollegas, vriende en studente van wyle prof Lis Lange het onlangs in die Biblioteekouditorium van die Universiteit Stellenbosch (US) byeengekom vir ʼn...