Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Klein mikrobes opgeroep in die stryd teen klimaatsverandering

Klein mikrobes opgeroep in die stryd teen klimaatsverandering

Prof. Thulani Makhalanyane van die Universiteit Stellenbosch se Departement Mikrobiologie is een van 18 toonaangewende mikrobioloë  wêreldwyd wat internasionale...

Lees verder
Mikroörganismes speel belangrike rol in ekosisteme, menslike gesondheid – Prof Thulani Makhalanyane

Mikroörganismes speel belangrike rol in ekosisteme, menslike gesondheid – Prof Thulani Makhalanyane

Prof Thulani Makhalanyane van die Departement Mikrobiologie en die Skool vir Datawetenskappe en Rekenaardenke aan die Universiteit Stellenbosch het op Dinsdag 8...

Lees verder
Plankton Manifes onthul belangrikheid van “onsigbare organismes”

Plankton Manifes onthul belangrikheid van “onsigbare organismes”

​Voortdurende ontwrigting van plankton-ekosisteme as gevolg van menslike aktiwiteite in ons oseane sal onvermydelik groot impakte hê op seelewe soos ons dit...

Lees verder
Mikrobes en hul interaksies die fokus van groot internasionale byeenkoms

Mikrobes en hul interaksies die fokus van groot internasionale byeenkoms

Een van die akademiese wêreld se grootste internasionale vergaderings wat onderwerpe in die mikrobiese ekologie sal bespreek, die 19de Internasionale Simposium...

Lees verder
Twee nuwe Psilocybe-sampioenspesies in Suider-Afrika ontdek

Twee nuwe Psilocybe-sampioenspesies in Suider-Afrika ontdek

Twee nuwe psigotropiese sampioenspesies in die Psilocybe-genus uit Suider-Afrika, is onlangs beskryf. Dit bring die getal bekende spesies inheems tot Afrika op...

Lees verder