Dr Bambesiwe May het 'n L'Oréal-UNESCO For Women in Science-toekenning ontvang. Sy ontwikkel volhoubare raamwerke vir die bestuur van mynafval. Haar werk verminder omgewingsrisiko’s en bevorder volhoubaarheid in die industrie.
Daar is bewese voordele vir studente wat aan navorsings op voorgraadse vlak blootgestel word.
Studente verkry meer selfvertroue in hul werk wanneer hulle aan "werklike" navorsing deelneem.
Die belangrike rol van die Suidelike Yssee in globale biologiese prosesse en die koolstofsiklus is opnuut bevestig deur 'n studie wat vandeesweek in Science...