Breadcrumb
Natuurwetenskap
Die Fakulteit Natuurwetenskappe is ’n vooraanstaande fakulteit vir opleiding en navorsing in die fisiese, biologiese en wiskundige wetenskappe. Met agt departemente, verskeie navorsingsentrums, institutte en navorsingsleerstoele bied ons ’n stimulerende akademiese omgewing waar studente op alle vlakke – van voorgraads tot nagraads – met komplekse wetenskaplike uitdagings werk en aangemoedig word om volhoubare oplossings te ontwikkel.
Jy leer om krities te dink wanneer jy wetenskaplike uitdagings aanpak, gebaseer op ’n stewige grondslag in die natuurwetenskappe. Met toegang tot gevorderde analitiese toerusting en moderne laboratoriumfasiliteite kry jy volop geleenthede vir praktiese opleiding en die ontwikkeling van jou analitiese vaardighede – sodat jy hierdie uitdagings met insig en selfvertroue kan benader.
What can I study?
Our social impact
Our research
Faculty stories
Toekennings en mylpale
US-eregraad vir pionier van digitale bankwese in Afrika
Dr Tjaart Johannes van der Walt, ’n pionier van digitale bankwese in Afrika, het Donderdag (26 Maart) ’n eredoktorsgraad van sy alma mater, die Universiteit...
Persverklaring
Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US
Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Ingenieurswese en tegnologie
Virtuele Industrie-toer-inisiatief gee ingenieurstudente ’n voorsprong in die industrie
Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch rus studente toe met ’n waardevolle voorsprong in die wêreld van werk deur sy innoverende...