 
      Fakulteit Lettere deel sy 2017 Taal-implementeringsplan
    25 Januarie 2017
  
    Die 2017 Taalimplementeringsplan van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe is onlangs deur die Universiteit se Senaat goedgekeur. As jy meer oor die plan wil weet, klik asseblief hier om die volledige plan af te laai. Let wel dat die aflaaibare dokument beide die Engelse en Afrikaanse weergawes van die plan behels.