 
      Persverklaring deur SACoMD
    06 Junie 2018
  
    Die Suid-Afrikaanse Komitee van Mediese Dekane (SACoMD) is 'n vereniging wat geskep is om die gesamentlike interaksie te fasiliteer van Mediese Dekane met ander rolspelers in die land oor akademiese kwessies wat verband hou met mediese onderrig, navorsing en gesondheidsdienste.