Nuus
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.
Institusionele nuus
Opdatering oor US se ‘Lees-en-Publiseer’-ooreenkomste (2026)
Oor die afgelope jare het hierdie ooreenkomste publikasiegeleenthede vir navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) aansienlik uitgebrei deur beduidende...