Impak
Keagan Diab vind nuwe doel ná hartseer oor haar Olimpiese droom
Die beseerde rugbyspeler lê op die grond en krul van die pyn met 'n gebreekte been. Om hom staan 'n groep onervare, erg verbouereerde noodhulppersoneel. Vir...
Impak
Justin de Villiers lei met waagmoed en empatie
Om voor ’n vertrek vol studente te staan en hulle te vra om vir jou te stem, is nie almal se idee van pret nie. Vir Justin de Villiers was dit een van die...
Impak
Nelly Vilakazi gee terug wat sy van ander ontvang het
Nelly Vilakazi het in 2022 by die Universiteit Stellenbosch (US) opgedaag met ʼn tas, ʼn paar kledingstukke en ʼn kombers. Daar was R1 500 in haar beursie. Agter...
Impak
James Taylor vind betekenis in die brein, skoonheid en hermietkrappe
Toe James Taylor aan die begin van 2025 vir die eerste keer die Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI) op die Tygerberg-kampus van die Universiteit Stellenbosch...
Landbou en voedselwetenskappe
Navorsingsleerstoel vir vrugtefisiologie na oes
Leiers in die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf glo dat die skepping van die nuwe Navorsingstoel in Naoes-fisiologie vir Sagtevrugte by die Universiteit Stellenbosch...
Landbou en voedselwetenskappe
Eerste Dame van vrugte tree af
Prof Karin Theron, sedert 2014 die Hortgro Navorsingsleerstoel in Toegepaste Voor-oes Sagtevrugtenavorsing in die Departement Hortologie, het afgetree na 36...
Impak
Alwaba Tom skep veilige ruimtes waar studente kan groei
Vir ʼn groot deel van sy kinderjare in die Oos-Kaap het stilte die huisie gevul waar Alwaba Tom grootgeword het. Daar was min aanmoediging. Geld was skaars. Sy...
Impak
Vir Haki Sebina is daar geen grense nie
Haki Sebina se koms na die Universiteit Stellenbosch (US) het vir haar nie bloot oor die verwerwing van ʼn graad gegaan nie, maar oor die ontdekking van wie sy...
Impak
Lwandisile Mhlanga het 'n passie om studente te bemagtig
Lwandisile Mhlanga van Orange Farm naby Johannesburg het in 2020 by die Universiteit Stellenbosch (US) opgedaag met nie veel meer as ʼn tas en vasberadenheid om...
Impak
Lateefah Matinka sorg dat toekomsdrome nie verlore gaan nie
Lateefah Matinka is ’n sprekende bewys dat jongmense van misgekykte agtergronde akademiese ruimtes kan betree en hervorm. Vir hierdie dinamiese jong vrou is dié...