LOV-SEMINAAR | In die rigting van ’n tersaaklike en konteksgepaste kortkursus ter ondersteuning van klinici in hulle rol as leerkragte
Fakulteite van geneeskunde en gesondheidswetenskappe is verantwoordelik vir die aankweek van graduandi wat professioneel en bevoeg is. Gesondheidsberoepe se...
Doeltreffende kommunikasie vir dosente: ’n Werksessie oor selfversekerde openbare redevoering en aanbieding
Hierdie werksessie beoog om dosente met die nodige aanbiedingsvaardighede toe te rus om selfversekerde openbare sprekers te word. Deelnemers sal sowel...
AvOL-konferensie 2025: Ontmoet die lede van ons hoofredepanele
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Leer- en Onderrigverryking sal op 3 en 4 November 2025 by die Protea Hotel Stellenbosch en die Konferensiesentrum...