Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Louis du Preez
Image by: Supplied

Persverklaring

Nuwe US-raadslid Louis du Preez het hegte band met US

Toe Louis du Preez in 1990 by die Universiteit Stellenbosch (SU) aankom, was dit sy eerste besoek aan die dorp. Vars van sy verpligte militêre diens en sy...
Lees verder
US-koor verower goud by internasionale koorkompetisie

US-koor verower goud by internasionale koorkompetisie

​Die Universiteit Stellenbosch (US) Koor het sy status as een van die wêreld se voorste amateurkore bevestig nadat hy Sondag (6 Julie 2025) drie goue medaljes...

Lees verder
Regskenners verlewendig winterkampus

Regskenners verlewendig winterkampus

​In die hart van die Stellenbosse winter – en aan die begin van die stiller verposing in die Universiteit se winter-reses – het 'n wêreldwye byeenkoms van...

Lees verder
10 jaar van Tuiskoms: Wees deel van die vieringe

10 jaar van Tuiskoms: Wees deel van die vieringe

Vanjaar vier die Universiteit Stellenbosch (US) 'n besondere mylpaal - ons tiende Tuiskomsviering vir alumni, wat van Donderdag 11 September tot Saterdag 13...

Lees verder
Reserwebank onthul hoe om klimaatverwante risiko's aan te pak

Reserwebank onthul hoe om klimaatverwante risiko's aan te pak

Deputy Governor of the South African Reserve Bank (SARB) Fundi Tshazibana and Craig Lemboe Deputy Director at the BER

Fundi Tshazibana, adjunk-goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), het die rol van sentrale banke in die hantering van klimaatverwante risiko's...

Lees verder
OESO brei uit oor sleutelbevindings van ekonomiese opname

OESO brei uit oor sleutelbevindings van ekonomiese opname

Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en die Departement Ekonomie het onlangs 'n aanbieding deur die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO)...

Lees verder
CERI en GIZ loods volgende fase van genomiese waarnemings-vennootskap

CERI en GIZ loods volgende fase van genomiese waarnemings-vennootskap

Die vestiging van robuuste stelsels om genetiese inligting van patogene te monitor en te ontleed help Suid-Afrika om vinnig en proaktief veranderinge in virusse...

Lees verder