Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of the Red Square on the Stellenbosch campus.
Image by: Stefan Els

Menings en artikels

Honger, waardigheid, en wat ons kies om raak te sien

Daar is sekere waarhede wat moeilik is om te bedink. Studentehonger is een daarvan. Honger onder studente is nie ’n nuwe kwessie nie en dit gebeur nie sonder...
Lees verder
Nuwelinge aangespoor om ‘ʼn verskil te maak’ in mense se lewens

Nuwelinge aangespoor om ‘ʼn verskil te maak’ in mense se lewens

“Matieland is ʼn plek waar jy jou drome kan bewaarheid ... Droom dus groot!"

Met hierdie aanmoediging het die Universiteit Stellenbosch (US) se rektor en vise...

Lees verder
US bring hulde aan Desmond Smith

US bring hulde aan Desmond Smith

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het hulde gebring aan Desmond Smith wat onlangs oorlede is. Smith het vir 12 jaar in die Universiteit se Raad gedien – vir...

Lees verder
Gesonde Jy

Gesonde Jy

​Sluit by ons aan vir 'm 6-weke oefen program of jou jaar af te skop op 'n gesonde noot vol energie. 

Die program hardloop vanaf 13 Februarie tot 24 Maart en...

Lees verder
US verloor gewaardeerde en lojale vriend

US verloor gewaardeerde en lojale vriend

“Nie net het die Universiteit 'n uiters knap raadsvoorsitter verloor nie, maar 'n besonderse gewaardeerde en lojale vriend van die Universiteit." 

So sê prof...

Lees verder
Wetgewende veranderinge kan skuldenaars teen gewetenlose krediteure beskerm

Wetgewende veranderinge kan skuldenaars teen gewetenlose krediteure beskerm

Wanneer jy in die huidige moeilike ekonomiese omstandighede sukkel om jou skuld te delg, is die laaste ding wat jy nodig het, gewetenlose krediteure wat jou...

Lees verder
Innemendheid is die sleutel tot prof Faadiel Essop se onderrig-sukses

Innemendheid is die sleutel tot prof Faadiel Essop se onderrig-sukses

“Die verstand is nie ʼn houer wat gevul moet word nie, maar ʼn vuur wat aangesteek moet word." Hierdie aanhaling van die Griekse filosoof, Plutarch, maak deel...

Lees verder