Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Louis du Preez
Image by: Supplied

Persverklaring

Nuwe US-raadslid Louis du Preez het hegte band met US

Toe Louis du Preez in 1990 by die Universiteit Stellenbosch (SU) aankom, was dit sy eerste besoek aan die dorp. Vars van sy verpligte militêre diens en sy...
Lees verder
Sosiale Impak eend-resies om 'n verskil te maak

Sosiale Impak eend-resies om 'n verskil te maak

​'n Plastiek eend-resies ter ondersteuning van twee betekenisvolle sake word deur die Sosiale Impakkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde gereël. Die hele kampus...

Lees verder
NNS-toekennings vereer vier A-gegradeerde navorsers van die Universiteit Stellenbosch

NNS-toekennings vereer vier A-gegradeerde navorsers van die Universiteit Stellenbosch

​Die Universiteit Stellenbosch (US) vier weer eens sy vooraanstaande navorsers wat by die jaarlikse Nasionale Navorsingstigting (NNS)-toekennings vereer is...

Lees verder
Dr Ruenda Loots bemagtig studente met ervaringsgerigte onderrig

Dr Ruenda Loots bemagtig studente met ervaringsgerigte onderrig

Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...

Lees verder
Alkoholverbod verbind met minder brande – US-studie

Alkoholverbod verbind met minder brande – US-studie

​Nuwe navorsing van die Universiteit Stellenbosch (US) toon dat daar 'n sterk korrelasie is tussen alkoholgebruik en brandvoorvalle.

Die studie, wat in die Inter...

Lees verder
2025-kohort Matiepreneurs in pylvak vir streeksronde in EOHO-intervarsity

2025-kohort Matiepreneurs in pylvak vir streeksronde in EOHO-intervarsity

Sewe studente-entrepreneurs aan die Universiteit Stellenbosch (US) het tot die streeksronde van Entrepreneurskapsontwikkeling in Hoër Onderwys (EOHO) se...

Lees verder
Vrouedag belig belangrike uitdagings

Vrouedag belig belangrike uitdagings

​Gedwonge huwelike, seksuele korrupsie en polisistiese ovariële ​sindroom. Dit is van die kwessies waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het...

Lees verder