Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams

Gebeure

Eers belyning, dan versnelling

Prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n toespraak by die Kaapstad Persklub verlede week teruggekyk...
Lees verder
Bevordering van inheemse kosse kan voedselsekerheid in Suider-Afrika help verbeter

Bevordering van inheemse kosse kan voedselsekerheid in Suider-Afrika help verbeter

Ondanks 'n oorvloed inheemse groente en vrugte in Suider-Afrika, word die inwoners van die streek steeds aan voedselonsekerheid blootgestel. Dit wil lyk asof...

Lees verder
If the going gets tough, you go canoeing around Mauritius

If the going gets tough, you go canoeing around Mauritius

​Liezel Matthee, our Chief Director Facilities Management’s personal assistant, and her husband decided to explore the famous island of Mauritius a little...

Lees verder
Moenie die hond se aandag aflei nie … en ander lesse uit Lei met Gestremdheid

Moenie die hond se aandag aflei nie … en ander lesse uit Lei met Gestremdheid

​Het jy geweet dat wanneer jy iemand teekom wat blind is, jy jou daarvan moet weerhou om aandag aan hulle gidshond te gee? Hoewel dit 'n natuurlike reaksie mag...

Lees verder
Statebondstudente praat padlangs by Stellenbosse ACU-somerskool

Statebondstudente praat padlangs by Stellenbosse ACU-somerskool

​Veertig studente van 22 Statebondlande het van 2 tot 10 Julie byeengekom vir die Vereniging van Statebonduniversiteite (ACU) se somerskool, wat vanjaar deur...

Lees verder