Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams

Gebeure

Eers belyning, dan versnelling

Prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n toespraak by die Kaapstad Persklub verlede week teruggekyk...
Lees verder
Opleiding van Ugandese Geestesgesondheid Praktisyns in Emosioneel-gefokusde Verhouding Terapie

Opleiding van Ugandese Geestesgesondheid Praktisyns in Emosioneel-gefokusde Verhouding Terapie

Daar is 'n hoë voorkoms van paar- en verhoudingsprobleme in Uganda wat 'n negatiewe invloed uitoefen op die geestelike en interpersoonlike welsyn van individue...

Lees verder
Regsraamwerk nodig om pasiënte se selfoondata te beskerm

Regsraamwerk nodig om pasiënte se selfoondata te beskerm

Gesondheidsorgpraktisyns kan in afgeleë gebiede of in noodgevalle baie vinniger besluit watter soort behandeling 'n pasiënt benodig indien hulle onmiddellik...

Lees verder
'Eenmaal 'n Matie, altyd 'n Matie'

'Eenmaal 'n Matie, altyd 'n Matie'

Ontmoet vir Johannes Gehrig en Hannes Hellwege, wat van hulle tyd afstaan om die Universiteit Stellenbosch se alumni-netwerk in Stuttgart en Berlin...

Lees verder
Unieke werksessies lei tot ’n waardering van ons gedeelde menswees

Unieke werksessies lei tot ’n waardering van ons gedeelde menswees

​Aan die einde van die Siyakhula-werksessies is daar altyd deelnemers wat sê dit was glad nie wat hulle verwag het nie. Hierdie opmerking word dikwels deur...

Lees verder
Mandeladag: Maak wêreld beter deur Madiba se waardes te leef

Mandeladag: Maak wêreld beter deur Madiba se waardes te leef

Dinsdag 18 Julie is Mandeladag. In meningsartikels vir onderskeidelik die Cape Times en News24 herinner prof Nico Koopman (Sosiale Impak, Transformasie en...

Lees verder
PhD-kandidate leer suksesgeheime by netwerkgeleentheid van ADA-winterskool

PhD-kandidate leer suksesgeheime by netwerkgeleentheid van ADA-winterskool

​As deel van sy winterskool vir 2023, het die Afrika Doktorale Akademie (ADA) in Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal op 11 Julie 'n...

Lees verder