Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Edward Kirumira, Director, Stellenbosch Institute for Advanced Study (STIAS), Prof Richard Stevens, Acting Deputy Vice-Chancellor: Learning and Teaching at SU, the Hon Dr Ela Gandhi and Prof Alain Tschudin, UNESCO Gandhi-Montessori-Luthuli Chair on Education for Peace and Transformative Solidarity
Image by: Minke Beukes

Gebeure

Dr Ela Gandhi doen ’n beroep op nie-gewelddadigheid in ’n era van magspolitiek

Die Universiteit Stellenbosch (US) het die seldsame eer gehad om die agbare dr Ela Gandhi, kleindogter van Kasturba en Mahatma Gandhi, te verwelkom vir die...
Lees verder
Prof McGregor aangestel as die eerste ACWA Power-leerstoel in Konsentreerde Sonkrag.

Prof McGregor aangestel as die eerste ACWA Power-leerstoel in Konsentreerde Sonkrag.

​In ʼn belangrike stap vir Suid-Afrika se hernubare energie-doelwitte, is Prof Craig McGregor, professor in die Departement Meganiese en Megatroniese...

Lees verder
Nasionale toekennings vir belowende US-vrouenavorsers

Nasionale toekennings vir belowende US-vrouenavorsers

​Drie belowende jong vrouenavorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) het nasionale erkenning ontvang toe hulle met die Departement van Wetenskap...

Lees verder
Prof Lungiswa Nkonki bevorder billikheid en uitnemendheid in gesondheidstelselonderrig

Prof Lungiswa Nkonki bevorder billikheid en uitnemendheid in gesondheidstelselonderrig

Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...

Lees verder
Internasionale beleidsdialoog: dringende behoefte aan bindende globale raamwerk vir KI en menseregte

Internasionale beleidsdialoog: dringende behoefte aan bindende globale raamwerk vir KI en menseregte

Die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke aan die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met die Instituut vir Etiek in Kunsmatige Intelligensie (IEAI)...

Lees verder
Rolstoelbasketbal: wat geleer kan word uit 'n Suid-Afrikaanse atleet se reis na Frankryk

Rolstoelbasketbal: wat geleer kan word uit 'n Suid-Afrikaanse atleet se reis na Frankryk

Hierdie artikel is eerste gepubliseer op The Conversation. Lees die oorspronklike artikel hier.

Rolstoelbasketbal is een van die vinnigste groeiende Para...

Lees verder
Prof Kennedy Dzama aangestel as nuwe dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe

Prof Kennedy Dzama aangestel as nuwe dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe

​Prof Kennedy Dzama, 'n akademiese pionier in diereteling, genetika en volhoubare landbou, is as die nuwe dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe aan die...

Lees verder