Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Dr Tjaart van der Walt photographed at the Coetzenburg Centre where he received his honorary doctorate.
Image by: Henk Oets

Toekennings en mylpale

US-eregraad vir pionier van digitale bankwese in Afrika

Dr Tjaart Johannes van der Walt, ’n pionier van digitale bankwese in Afrika, het Donderdag (26 Maart) ’n eredoktorsgraad van sy alma mater, die Universiteit...
Lees verder
Dr Olive Shisana photographed at the Coetzenburg Centre where she received her honorary doctorate.
Image by: Henk Oets
Blankenberg twins
Image by: Henk Oets
CIRCoRe-werkstroominsigte: Dr Leslie van Rooi

CIRCoRe-werkstroominsigte: Dr Leslie van Rooi

Die Universiteit Stellenbosch (US) het die strukture in plek gestel wat op die aanbevelings van die Khampepe-kommissie sal fokus. Ons reeks onderhoude met...

Lees verder
US Japansentrum bied eerste JICA-leerstoellesing aan

US Japansentrum bied eerste JICA-leerstoellesing aan

US Japansentrum bied eerste JICA-leerstoellesing aan

In nóg 'n mylpaal in die Universiteit Stellenbosch (US) se jare lange samewerking met Japan het dié...

Lees verder
ADA beplan reeds volgende somerskool ná suksesvolle program in 2023

ADA beplan reeds volgende somerskool ná suksesvolle program in 2023

Die gewilde doktorale skole van die Afrika Doktorale Akademie (ADA) by die Universiteit Stellenbosch (US) het in 2023 net minder as 400 deelnemers gelok. Dít...

Lees verder
​US-Lund-personeelontwikkelingsprogram 2023 sluit af

​US-Lund-personeelontwikkelingsprogram 2023 sluit af

​US-Lund-personeelontwikkelingsprogram 2023 sluit af

Ná tien Universiteit Stellenbosch- (US-)personeellede se besoek aan die Universiteit van Lund in Swede in...

Lees verder
Ramprisikokenners beraadslaag by eerste CARP-werksessie van Periperi U

Ramprisikokenners beraadslaag by eerste CARP-werksessie van Periperi U

​Die Periperi U-sekretariaat, wat in Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika geleë is, het sy eerste werksessie as...

Lees verder