Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
PhD-studie lig tekortkominge in sorgafhanklikheidstoelaag vir kinders met gestremdhede uit

PhD-studie lig tekortkominge in sorgafhanklikheidstoelaag vir kinders met gestremdhede uit

Die sorgafhanklikheidstoelaag (SAT) vir kinders met gestremdhede in Suid-Afrika is onvoldoende om in die behoeftes van hierdie kinders te voorsien en om die...

Lees verder
Bekroonde US-afwentelmaatskappy beïndruk by COP28 met sy plastiekafvalbestuursoplossing

Bekroonde US-afwentelmaatskappy beïndruk by COP28 met sy plastiekafvalbestuursoplossing

'n Afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US), Urobo Biotech, het hom as 'n wêreldwye navorsingsleier gevestig deur deelname aan COP28, die VN...

Lees verder
Opwindende samewerking in onderrig- en navorsingsverwante inisiatiewe in Kurrikulumstudie

Opwindende samewerking in onderrig- en navorsingsverwante inisiatiewe in Kurrikulumstudie

Tom Smits, 'n buitengewone professor by Departement Kurrikulumstudie het Universiteit Stellenbosch in die week van 13 November 2023 besoek. Tom Smits werk...

Lees verder
Prof Fataar se boek ontrafel die narratiewe van swart studente binne die instelling

Prof Fataar se boek ontrafel die narratiewe van swart studente binne die instelling

Op 22 November 2023 het Universiteit Stellenbosch die verhoog geword vir 'n verhelderende diskoers toe die langverwagte boek, The Educational Pathways and...

Lees verder
Fakulteit Natuurwetenskappe bied tweede Nagraadse Navorsingskonferensie aan

Fakulteit Natuurwetenskappe bied tweede Nagraadse Navorsingskonferensie aan

​Twee MSc student in mikrobiologie en rekenaarwetenskappe het die toekennings vir die Beste Mondelinge Aanbieding na afloop van die Fakulteit Natuurwetenskappe...

Lees verder