Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Dr Robert Adam ontvang US-eregraad vir bevordering van wetenskap en tegnologie

Dr Robert Adam ontvang US-eregraad vir bevordering van wetenskap en tegnologie

Dr Robert Adam het ʼn eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang vir sy bydrae tot die bevordering van die ​wetenskap en tegnologie in Suid...

Lees verder
Die pad na aksiegegronde relasionele transformasie: Insigte uit die US se Transformasie-indaba 2023

Die pad na aksiegegronde relasionele transformasie: Insigte uit die US se Transformasie-indaba 2023

Die Transformasie-indaba is 'n jaarlikse geleentheid waar die Universiteit Stellenbosch- (US-)gemeenskap byeenkom om saam oor transformasiekwessies te gesels...

Lees verder
Inspirasie: Ingenieurstudent skep sonkrag-aangedrewe eenhoring

Inspirasie: Ingenieurstudent skep sonkrag-aangedrewe eenhoring

Gradeplegtigheid is nie net 'n geleentheid om die kwalifikasies van die Universiteit Stellenbosch (US) se studente te vier nie, maar ook die kreatiwiteit wat...

Lees verder
Ontvanger van eredoktorsgraad trots om lid van Matie-familie te wees

Ontvanger van eredoktorsgraad trots om lid van Matie-familie te wees

“Ek staan hier voor julle diep geëerd en verootmoedig deur die erkenning wat aan my gegee is en die voorreg om ʼn lid van Stellenbosch se roemryke alumni...

Lees verder
Kanselierstoekenning ‘erken die waarde van data by US’

Institusionele nuus

Kanselierstoekenning ‘erken die waarde van data by US’

​​Loumarie Kistner, ʼn data-analis in die Sentrum vir Besigheidsintelligensie in die Afdeling Strategiese Inisiatiewe en Inligtingsoorsigbestuur, het op...

Lees verder
Spraakterapeut oorkom geestesgesondheids-uitdagings ná jare se gesukkel

Spraakterapeut oorkom geestesgesondheids-uitdagings ná jare se gesukkel

Toe Firdous Sulaiman Dinsdag (12 Desember) oor die verhoog stap om haar graad in Spraak-, Taal- en Gehoorterapie te ontvang, was dit 'n triomfantelike...

Lees verder