Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Meer as 50 SOAR-deelnemers voltooi hul akademiese reis met trots

Meer as 50 SOAR-deelnemers voltooi hul akademiese reis met trots

Verlede week het 56 eerstegenerasiestudente oor verskeie fakulteite heen wat die Universiteit Stellenbosch (US) se SOAR-program deurloop het, hul akademiese...

Lees verder
Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023

Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023

​Die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) het op 20 Oktober die Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023 aangebied. Oscar Mpetha, 'n...

Lees verder
Bring SA 'sonskyn in 'n bottel' na Duitsland

Bring SA 'sonskyn in 'n bottel' na Duitsland

Vir Sabrina Majchrzak was 'n semester aan die Universiteit Stellenbosch meer as net 'n avontuur – dit was 'n lewensveranderende ervaring wat uiteindelik gelei...

Lees verder
Alumna maak betekenisvolle bydrae tot #Move4Food

Alumna maak betekenisvolle bydrae tot #Move4Food

​Marilet Daniel, 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), het haar tuisdorp Rawsonville met trots verteenwoordig toe sy onlangs die Berlynse Marathon...

Lees verder