Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Blinde Paralimpiese swemmer maak opslae met historiese LLD-graad

Blinde Paralimpiese swemmer maak opslae met historiese LLD-graad

Die blinde Suid-Afrikaanse Paralimpiese swemmer en medaljewenner, Hendri Herbst, is die perfekte verpersoonliking van die gesegde “waar is daar 'n wil, daar is...

Lees verder
Avontuurlustige dokter met 'n hart van goud kry 7 onderskeidings

Avontuurlustige dokter met 'n hart van goud kry 7 onderskeidings

'n Week voordat haar November-eksamen aan die Universiteit Stellenbosch (US) 'n aanvang sou neem, het 'n finalejaar mediese student iets buitengewoons gedoen...

Lees verder
Gewilde joernalis kry meestersgraad vir navorsing oor betaalmodel vir media

Gewilde joernalis kry meestersgraad vir navorsing oor betaalmodel vir media

Die bekroonde joernalis Carryn-Ann Nel het al baie struikelblokke in haar lang loopbaan oorkom, maar die héél moeilikste uitdaging wat sy vir haarself gestel...

Lees verder
Opkomende basketbalster gradueer nadat hy volbaanpers op studies toepas

Opkomende basketbalster gradueer nadat hy volbaanpers op studies toepas

Deur uitdagings op die basketbalbaan te oorkom, het dit die opkomende sportster Lutho Skweyiya gehelp om ook ’n dompelskoot in die akademiese arena aan te...

Lees verder
Maties-wynklub – Kom ons klink 'n glasie

Maties-wynklub – Kom ons klink 'n glasie

​Sedert sy ontstaan in 2020 het die Maties-wynklub alumni regoor Europa en Suid-Afrika met mekaar verbind. Met ons aanlynwynproeë kon ons as vriende en familie...

Lees verder