Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
In Memoriam: Dr Cyrill Walters

In Memoriam: Dr Cyrill Walters

Met die tragiese heengaan van dr Cyrill Walters, 'n senior lektor aan die Stellenbosch Bestuurskool en Navorsingsgenoot in Hoër Onderwys, het die Universiteit...

Lees verder
In Memoriam: Prof Elmarie Costandius

In Memoriam: Prof Elmarie Costandius

Dit is met diepe hartseer dat die Universiteit Stellenbosch (US) die skielike heengaan van prof Elmarie Costandius, 'n visioenêre akademikus en 'n bron van...

Lees verder
US gestremdheidsnavorsing uitgelig in The Lancet

US gestremdheidsnavorsing uitgelig in The Lancet

Kenners van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Fisioterapie het onlangs twee artikels in die gerekende mediese joernaal, The Lancet, gepubliseer.

Smythe.jpg
Be...
Lees verder
Dr Keaton Harris bereik sy droom ná 10 jaar en 44 onderskeidings

Dr Keaton Harris bereik sy droom ná 10 jaar en 44 onderskeidings

​​Jy kan 'n boek skryf oor die hartverskeurende struikelblokke wat Keaton Harris moes oorkom om te kom waar hy vandag is – deur cum laude te gradueer as...

Lees verder
Pasgegradueerde ingenieur wil US-vaardighede oordra

Pasgegradueerde ingenieur wil US-vaardighede oordra

Wanneer Kabelo Tlhabadira in Januarie na die dorp Kathu in die Noord-Kaap verhuis om sy loopbaan as siviele ingenieur-in-opleiding by die Sishen-myn te begin...

Lees verder
Ma ken seun se graad met trots toe

Ma ken seun se graad met trots toe

​Die vreugdevure wat met gradedag gepaard gaan, verbloem soms die fel stryd wat studente en hul gesinne moet voer om die eindstreep te haal. Vir Kayden Carelse...

Lees verder