Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Prof Thuli en ondersteuners sweet vir #Action4Inclusion

Prof Thuli en ondersteuners sweet vir #Action4Inclusion

​Prof Thuli Madonsela, die eerste direkteur van die nuutgestigte Sentrum vir Sosiale Geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch, en 'n groep ondersteuners...

Lees verder
Wêreldkankerdag: Genetiese toetsing, beter gesondheidsorg kan help om kankerbehandeling te verbeter

Wêreldkankerdag: Genetiese toetsing, beter gesondheidsorg kan help om kankerbehandeling te verbeter

Wêreldkankerdag is op Sondag 4 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media maak kenners aan die Universiteit Stellenbosch voorstelle om die globale...

Lees verder
Bevorder sosiale impak deur studentebetrokkenheid

Bevorder sosiale impak deur studentebetrokkenheid

​Op 8 Februarie 2024 neem meer as 5 000 nuwe Matie-studente deel aan die jaarlikse Sosiale Impak‑gemeenskapsoggend by die Universiteit Stellenbosch (US) tydens...

Lees verder
US nuwelinge amptelik verwelkom vir 2024

US nuwelinge amptelik verwelkom vir 2024

​Die Universiteit Stellenbosch (US)-kampus het gegons van opgewondenheid tydens die amptelike verwelkomingseremonie, wat op 1 Februarie 2024 by die Danie...

Lees verder
Innoverende moniteringsprotokol van stompkopkewer geskoei op gemeenskapswetenskap

Innoverende moniteringsprotokol van stompkopkewer geskoei op gemeenskapswetenskap

​Ekoloë verbonde aan die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Indringerbiologie (SIB) het 'n innoverende moniteringsprotokol ontwikkel om...

Lees verder