Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Nuwe Maties Coffee Hub: 'n mengelmoes van tradisie, innovasie en plaaslike entrepreneurskap

Nuwe Maties Coffee Hub: 'n mengelmoes van tradisie, innovasie en plaaslike entrepreneurskap

​Maties Winkel het die wêreld van koffie betree met 'n nuwe Maties Coffee Hub wat tradisie en innovasie vier. Die Universiteit Stellenbosch (US) se ikoniese...

Lees verder
Stellenbosch Universiteit beginonderneming Gradlinc groei sterk in eerste jaar

Stellenbosch Universiteit beginonderneming Gradlinc groei sterk in eerste jaar

​Die Universiteit Stellenbosch se beginmaatskappy Gradlinc – 'n dinamiese en innoverende loopbaanontwikkelingsplatform vir gegradueerdes – het in net meer as...

Lees verder
PRONTAK 2024

PRONTAK 2024

Vanjaar se PRONTAK​-program (Professionele Opvoedkundige Ontwikkeling vir Akademici) het op 29 Januarie by die Devonvale-hotel en -gholflandgoed afgeskop.

Twee...

Lees verder
Vieringsgeleentheid van US Onderrig, Leer & Assessering

Vieringsgeleentheid van US Onderrig, Leer & Assessering

ʼn Vieringsgeleentheid vir onderrig, leer en assessering (OLA), onder beskerming van die Viserektor, professor Deresh Ramjugernath, word op 5 Maart by die...

Lees verder
Jongste oor Wilgenhof-koshuis

Jongste oor Wilgenhof-koshuis

​Ons bevestig graag dat ons jaarlikse verwelkomingstydperk suksesvol afgeloop het en ons sien uit na ’n konstruktiewe 2024 waar ons kan voortbou op ons pogings...

Lees verder
Nuwelingstudente maak reuse verskil met sosiale impak-projekte

Nuwelingstudente maak reuse verskil met sosiale impak-projekte

Sowat 50 000 blinkoog, lewenslustige studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het op die oggend van 8 Februarie gehelp om ʼn verskil te maak toe hulle...

Lees verder