Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Stad Kaapstad beloon die Universiteit Stellenbosch se Tygerberg- en Bellville-kampusse vir uitnemendheid in waterbestuur

Stad Kaapstad beloon die Universiteit Stellenbosch se Tygerberg- en Bellville-kampusse vir uitnemendheid in waterbestuur

​Die Stad Kaapstad het onlangs onderskeidelik 'n 5-ster- en 3-ster-gradering aan die Universiteit Stellenbosch se Tygerberg- en Bellville-kampusse toegeken vir...

Lees verder
ALOV OLA Seminaar 14 Maart 2024

ALOV OLA Seminaar 14 Maart 2024

Spreker: Prof. Susan van Schalkwyk (Direkteur: Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys (“CHPE"), Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe) (US...

Lees verder
Nuwe Leerstoel in Kreatiewe Skryfwerk beloof opbloei in Afrikaanse woordkuns

Nuwe Leerstoel in Kreatiewe Skryfwerk beloof opbloei in Afrikaanse woordkuns

Prof Willem Anker, bekroonde skrywer en dramaturg, staan deesdae aan die stuur van die splinternuwe Leerstoel in Kreatiewe Skryfwerk van die Universiteit...

Lees verder
Digitale innovasie in gesondheidsorg onder soeklig by eerste konferensie aangebied deur US

Digitale innovasie in gesondheidsorg onder soeklig by eerste konferensie aangebied deur US

Die insameling van data, etiek en die gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) in gesondheidsorg is van die belangrike onderwerpe wat vooraanstaande...

Lees verder
CHPC/NITheCS Kodering Somerskool ontsluit ‘n ‘wêreld van moontlikhede’

CHPC/NITheCS Kodering Somerskool ontsluit ‘n ‘wêreld van moontlikhede’

Dit is soos om 'n geheime wapen of supermagte te ontdek, bevrydend. Dit is hoe studente wat onlangs die Kodering Somerskool bygewoon het, hul kennismaking met...

Lees verder