Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
“Wheels of Opportunity” – Stellenbosse chemie-dosent trap 600 km fiets vir studente

“Wheels of Opportunity” – Stellenbosse chemie-dosent trap 600 km fiets vir studente

Dr. Marietjie Lutz, 'n eerstejaar-chemiedosent aan die Universiteit Stellenbosch, pak 'n ambisieuse projek aan om geld in te samel vir voorgraadse BSc-studente...

Lees verder
Wêreldnierdag: Die verband tussen sout, hipertensie en chroniese niersiekte

Wêreldnierdag: Die verband tussen sout, hipertensie en chroniese niersiekte

Wêreldnierdag word jaarliks op die tweede Donderdag in Maart (op 14 Maart in 2024) gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Yazied Chothia...

Lees verder
Ondersteun Wêreldwye Herwinningsdag: bring jou e-afval na die Rooiplein Maandag 18 Maart

Ondersteun Wêreldwye Herwinningsdag: bring jou e-afval na die Rooiplein Maandag 18 Maart

Het jy enige ou batterye, stukkende laaikabels of stukkende elektriese toebehore wat rondlê? 

Bring dit Maandag 18 Maart, 10:00 – 15:00, na die Rooiplein vir...

Lees verder
Stellenbosse laserfisici ontwikkel protokol vir produksie van hoëtegnologie radiofarmaseutiese middels

Stellenbosse laserfisici ontwikkel protokol vir produksie van hoëtegnologie radiofarmaseutiese middels

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en hoëtegnologie maatskappy Enlightened Isotopes, 'n filiaal van  ASP Isotopes, het 'n navorsingsvennootskap ter waarde van...

Lees verder
Uitnodiging om saam te werk: Beleidsinnovasielab by die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke

Uitnodiging om saam te werk: Beleidsinnovasielab by die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke

​Die Suid-Afrikaanse Beleidsinnovasielaboratorium is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke in die lewe...

Lees verder