Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Departement van Grondkunde presteer by Gesamentlike Kongres 2024

Departement van Grondkunde presteer by Gesamentlike Kongres 2024

​Agt lede van die Departement Grondkunde het op 23-25 Januarie 2024 die Gekombineerde Kongres 2024 van die Grond- en Gewaswetenskapverenigings van Suid-Afrika...

Lees verder
Nobelpryswenners herbesoek seminale werk in US Kanselierslesing

Nobelpryswenners herbesoek seminale werk in US Kanselierslesing

Die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede week gasheer gespeel vir talle uitgelese gaste en vooraanstaande wetenskaplikes van regoor die wêreld. Een van...

Lees verder
Medewerking tussen US en nuwe Gilde-ARUA-CoRE ’n mylpaal vir formulering van beleide vir volhoubare ontwikkeling in Afrika

Medewerking tussen US en nuwe Gilde-ARUA-CoRE ’n mylpaal vir formulering van beleide vir volhoubare ontwikkeling in Afrika

​Die Afrika-navorsingsuniversiteitsalliansie (ARUA) en die Gilde van Europese Navorsingintensiewe Universiteite (die Gilde) het drie nuwe Afrika-Europa...

Lees verder
Wêreldverbruikersregdag: Verbruikers moet skepties bly oor kunsmatige intelligensie

Wêreldverbruikersregdag: Verbruikers moet skepties bly oor kunsmatige intelligensie

Wêreldverbruikersregdag word elke jaar op 15 Maart gevier. Die tema vir 2024 is “Billike en verantwoordelike KI vir verbruikers". In ʼn meningartikel vir die Ma...

Lees verder
Erkenning aan ‘kampioene’ in onderrig-leer-assessering (OLA) aan die US by OLA-viering

Erkenning aan ‘kampioene’ in onderrig-leer-assessering (OLA) aan die US by OLA-viering

’n Diverse kohort akademici aan die Universiteit Stellenbosch (US) het by die OLA-viering (van onderrig-leer-assessering) op 5 Maart by STIAS in die kollig...

Lees verder