Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Menseregtedag 2024: Beduidende vordering in 30 jaar, steeds baie om te doen

Menseregtedag 2024: Beduidende vordering in 30 jaar, steeds baie om te doen

Suid-Afrikaners het Menseregtedag op 21 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat hoewel ons...

Lees verder
Navorsers ontwikkel selfoontoep wat TB opspoor

Navorsers ontwikkel selfoontoep wat TB opspoor

Wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) ontwikkel ʼn mobiele toepassing (toep) wat ʼn hoes wat deur tuberkulose (TB) veroorsaak word, van ʼn nie-TB...

Lees verder
SIAN 2024-deelnemers voer druk gesprek oor internasionalisering in die hoër onderwys

SIAN 2024-deelnemers voer druk gesprek oor internasionalisering in die hoër onderwys

​Die fyner punte van internasionalisering in die hoër onderwys is druk bespreek by vanjaar se byeenkoms van die Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerke...

Lees verder
Motsepe-stigting skenk R800 000 aan SR-gedrewe inisiatiewe

Motsepe-stigting skenk R800 000 aan SR-gedrewe inisiatiewe

Die Studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n skenking van R800 000 van die Motsepe-stigting ontvang om te bestee aan SR-gedrewe...

Lees verder
Honoring the Legacy:  Chief of Human Resources Bids Farewell to the South African Military Academy

Honoring the Legacy: Chief of Human Resources Bids Farewell to the South African Military Academy

​In a poignant moment, marking the end of an era, the South African Military Academy bid farewell to its esteemed Chief of Human Resources, Vice Admiral Asiel...

Lees verder
Twee eredoktorsgrade, talle kwalifikasies by Maart-gradeplegtighede toegeken

Twee eredoktorsgrade, talle kwalifikasies by Maart-gradeplegtighede toegeken

Die Universiteit Stellenbosch (US) ken gedurende sy Maart-gradeweek – wat van Maandag tot Donderdag, 25–28 Maart 2024 plaasvind – 3 061 kwalifikasies by 11...

Lees verder