Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Eerste groep suksesvolle Toekomstige Professore vereer

Eerste groep suksesvolle Toekomstige Professore vereer

ʼn Byeenkoms in Maart aan die Universiteit van Mpumalanga van ʼn groep voorste Suid-Afrikaanse akademici was die hoogtepunt van die suksesvolle aanvangsfase van...

Lees verder
Merkwaardige ingenieurstudent jaag haar drome na ondanks lewensveranderende ongeluk

Merkwaardige ingenieurstudent jaag haar drome na ondanks lewensveranderende ongeluk

​Jay-Dee Meyer, ʼn student in Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan Universiteit Stellenbosch (US) ontvang haar graad in Maart, ondanks ʼn...

Lees verder
Dr Holmes-Watts verwesenlik ’n droom van 20 jaar

Dr Holmes-Watts verwesenlik ’n droom van 20 jaar

Dit was om verskeie redes 'n emosionele dag vir dr Tania Holmes-Watts toe sy op 25 Maart haar PhD by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek...

Lees verder
Natuurwetenskappe neem afskeid van eerste vroulike dekaan in 100-jarige bestaan

Natuurwetenskappe neem afskeid van eerste vroulike dekaan in 100-jarige bestaan

Op 1 Februarie 2014 het Prof. Louise Warnich geskiedenis gemaak toe sy as die eerste vroulike dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit...

Lees verder
Dr Lourens se navorsing daag konvensionele persepsies van sekswerk uit

Dr Lourens se navorsing daag konvensionele persepsies van sekswerk uit

As jy 'n blonde vrou met 'n rooi toga en die breedste glimlag denkbaar op die laaste dag van die Universiteit Stellenbosch (US) se gradeplegtigheidsweek by die...

Lees verder
SU meestersgegradueerde help om gespesialiseerde oefenprogramme te ontwikkel vir kinders wat aan artritis ly

SU meestersgegradueerde help om gespesialiseerde oefenprogramme te ontwikkel vir kinders wat aan artritis ly

Meer as 150 gesinne is positief geraak deur die Tygerbergse biokinetiese pediatriese rumatologiekliniek wat Su-ané Zwiegelaar – wat vandeesweek haar...

Lees verder