Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
Maties-dosent pak opdraande Comrades vir studente in nood EN gesonde breinselle

Maties-dosent pak opdraande Comrades vir studente in nood EN gesonde breinselle

​Prof Ben Loos, hoof van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Fisiologiese Wetenskappe, sal die uitdagende Comrades Marathon (ook bekend as die...

Lees verder
Vier die fassinerende wêreld van plante

Vier die fassinerende wêreld van plante

​Die fassinerende wêreld van plante sal in die internasionale kollig wees wanneer plantliefhebbers  wêreldwyd op Saterdag 18 Mei 2024 die sewende Internasionale...

Lees verder
US-professor aangestel as permanente direkteur van NITheCS

US-professor aangestel as permanente direkteur van NITheCS

Prof Francesco Petruccione, professor in kwantumrekenaarkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), is aangestel as die permanente direkteur van die Nasionale...

Lees verder
’n Dag in die lewe: Georgenia Stam

’n Dag in die lewe: Georgenia Stam

Georgenia Stam, bestuurder van die Kliniese Opleidingsplatform op die Tygerberg-kampus sedert 2019, hou strategies toesig oor die kliniese opleiding van...

Lees verder
US Biblioteek stel insiggewende uitstalling bekend om oor 30 jaar van demokrasie te besin

US Biblioteek stel insiggewende uitstalling bekend om oor 30 jaar van demokrasie te besin

'n Baie waardevolle uitstalling wat lig op Suid-Afrika se onstuimige verlede werp voor en ná die aanbreek van demokrasie 30 jaar gelede, is vandeesweek by die...

Lees verder
Wêreld Intellektuele Eiendomsregdag blaas nuwe energie in gesprekke oor oplossings by die US

Wêreld Intellektuele Eiendomsregdag blaas nuwe energie in gesprekke oor oplossings by die US

Elke jaar herinner Wêreld Intellektuele Eiendomsregdag ons hoe belangrik kreatiwiteit en innovasie in ons samelewing is. Op 26 April, word hierdie dag gekenmerk...

Lees verder