Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
Bou bande deur die hele Afrika

Bou bande deur die hele Afrika

​Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se portefeulje vir Afrikavennootskapsontwikkeling vorder fluks met die fasilitering van samewerking en vermoëbou...

Lees verder
Nuwe eenheid se globaleleergeleenthede “enig in hul soort”

Nuwe eenheid se globaleleergeleenthede “enig in hul soort”

​Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se nuwe Eenheid vir Globale Leer is skaars drie maande oud, maar is reeds druk besig om die koers aan te dui vir...

Lees verder
’n Dag in die Lewe: Marieta van Wyk

’n Dag in die Lewe: Marieta van Wyk

Marieta van Wyk vervul 'n sleutelrol by Stellenbosch Universiteit (U) se Vervoerdienste waar sy al vir byna 30 jaar werk. Sy is bekend as 'n raakvatter wat sorg...

Lees verder
Skrywersresidensie in Amsterdam

Skrywersresidensie in Amsterdam

Dr Alfred Schaffer, 2021-wenner van die PC Hooft-prys, is tans op uitnodiging van die Nederlands Letterenfonds en Poetry International in Nederland. Hy is vanaf...

Lees verder
Internasionalisering verhoog gehalte van onderwys en navorsing vir studente en personeel

Internasionalisering verhoog gehalte van onderwys en navorsing vir studente en personeel

Departement Kurrikulumstudie het van 3 April tot 23 April 'n afvaardiging van die College of Education van North Carolina State University ontvang. Die...

Lees verder
Voedselsekerheidsvlakke hang van die “drie wêrelde” probleem af

Voedselsekerheidsvlakke hang van die “drie wêrelde” probleem af

Suid-Afrikaners woon in een land in drie wêrelde tesame. Dis 'n ernstige remskoen in die strewe na voedselsekerheid vir alle huishoudings. Dit is 'n gegewe dat...

Lees verder