Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
US-joernalistiekstudente se dokumentêr debuteer by gesogte Encounters-rolprentfees

US-joernalistiekstudente se dokumentêr debuteer by gesogte Encounters-rolprentfees

​ʼn Projek van vier alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Joernalistiek wat hulle verlede jaar voltooi, is by die 26ste Suid-Afrikaanse...

Lees verder
Responsiewe en verantwoordelike internasionalisering werp vrugte af

Responsiewe en verantwoordelike internasionalisering werp vrugte af

'n Mens kan kwalik glo dat die akademiese jaar reeds die halfpadmerk bereik het. ​

Deur die hele eerste semester van 2024 het die Universiteit Stellenbosch (US)...

Lees verder
ʼn Dag in die Lewe: Corina du Toit

ʼn Dag in die Lewe: Corina du Toit

Corina du Toit bestuur die Universiteit Stellenbosch (US) se Impakhub vir Volhoubare Ontwikkeling (SDG/2063-Impakhub), wat vir volhoubare ontwikkeling deur...

Lees verder
US deel van samesprekings by SASUF Navorsings- en Innovasieweek 2024

US deel van samesprekings by SASUF Navorsings- en Innovasieweek 2024

​Twaalf personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) het deelgeneem aan die sesde Navorsings- en Innovasieweek van die Suid-Afrika-Swede...

Lees verder
Trotse leier van ACEWATER-III

Trotse leier van ACEWATER-III

​Die Universiteit Stellenbosch (US) sal die voortou neem in 'n projek ter waarde van 5 miljoen euro (R100 miljoen) om navorsing en vermoëbou vir beter...

Lees verder
ʼn Dag in die Lewe: Chevaan Peters

ʼn Dag in die Lewe: Chevaan Peters

Chevaan Peters staan aan die stuur van Kennisbestuursfunksie van Sosiale Impak aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy hou toesig oor die Sosiale...

Lees verder