Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Joyous-celebration
Image by: Stefan Els

Institusionele nuus

'n Vreugdevolle viering gevul met seëninge vir US se 13de Rektor en Visekanselier

Die informele viering van die inhuldiging van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Rektor en Visekanselier, prof Deresh Ramjugernath, het op 'n feestelike...
Lees verder
ʼn Dag in die Lewe: Valdene Southon

ʼn Dag in die Lewe: Valdene Southon

Valdene Southon is veel meer as bloot ʼn assistent by die Universiteit Stellenbosch (US) se Kampusgesondheidsdiens. Sy speel ʼn sleutelrol wat veel verder...

Lees verder

Making sustainability matter

In April, we once again celebrated Earth Day (22 April) and Earth Week (22-26 April) by raising awareness of the importance of becoming more sustainable and...

Lees verder
Aangename persoonlikhede ʼn top-teiken vir kubermisdadigers – US-studie

Aangename persoonlikhede ʼn top-teiken vir kubermisdadigers – US-studie

Mense met ʼn aangename persoonlikheid het ʼn groter kans om deur kubermisdadigers gemanipuleer te word om private en sensitiewe inligting te deel, het ʼn nuwe...

Lees verder
Ekonomiese teorieë nuttig om data oor menslike gedrag te verstaan – Prof Rulof Burger

Ekonomiese teorieë nuttig om data oor menslike gedrag te verstaan – Prof Rulof Burger

​Prof Rulof Burger van die Departement Ekonomie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het Dinsdag 7 Mei 2024 sy intreerede gelewer. Die titel van...

Lees verder
’n Dag in die lewe: Gert Erasmus

’n Dag in die lewe: Gert Erasmus

Gert Erasmus, 'n toegewyde tolk by die Universiteit Stellenbosch (US) se Taalsentrum, oorbrug kommunikasie tussen Dowe en horende individue deur Suid...

Lees verder
’n Dag in die lewe: Reuben van Oordt

’n Dag in die lewe: Reuben van Oordt

Ontmoet Reuben van Oordt, Junior IT-stelseladministrateur by die Stellenbosch Bestuurskool op die Bellvillepark-kampus. Met die taak om die seepgladde werking...

Lees verder