Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Joyous-celebration
Image by: Stefan Els

Institusionele nuus

'n Vreugdevolle viering gevul met seëninge vir US se 13de Rektor en Visekanselier

Die informele viering van die inhuldiging van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Rektor en Visekanselier, prof Deresh Ramjugernath, het op 'n feestelike...
Lees verder
Plofbare stuifmeeloorloë: plante wedywer om stuifmeelruimte op bestuiwers

Plofbare stuifmeeloorloë: plante wedywer om stuifmeelruimte op bestuiwers

​Wetenskaplikes van Suid-Afrika en Brasilië het empiriese bewyse gevind dat kompeterende plante met mekaar meeding om stuifmeelruimte op bestuiwers (dit wil sê...

Lees verder
EBW-navorser verkies tot Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika

EBW-navorser verkies tot Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika

Prof Reinette (Oonsie) Biggs, mededirekteur van die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange (SVO) en bekleër van DWT/NNS se Suid-Afrikaanse Leerstoel in Sosio...

Lees verder
Viering van 21 jaar van saam leer aan die US

Viering van 21 jaar van saam leer aan die US

Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs opslae gemaak met die viering van hul 21ste verjaarsdag. Dit is in die...

Lees verder
Ou dieselbus klop met die ritme van ’n nuwe elektriese hart

Ou dieselbus klop met die ritme van ’n nuwe elektriese hart

​'n Baanbrekende veelparty-samewerking tussen die akademiese wêreld, regering en bedryfsvennote het gelei tot die suksesvolle omskakeling van 'n 65-sitplek...

Lees verder

Breek brood: Student gebruik Suid-Afrika se openbare vakansiedae om studente te ondersteun wat honger ly

​"You always want an event to be successful not just in terms of reach but also in touching people's lives."

These were the words of Francisca Darkoh, a...

Lees verder
Optog vir vrede: Studente kom bymekaar om bewustheid oor Palestynse saak te kweek

Optog vir vrede: Studente kom bymekaar om bewustheid oor Palestynse saak te kweek

A group of about 70 students recently gathered outside Admin B to protest the ongoing human rights violations in the Israeli-Palestine war. Having marched...

Lees verder