Sport
Maties Sokker wen ABC Motsepe Nedbankbeker
Maties Sokker het FN Rangers ná strafdoele met 4-2 geklop om die ABC Motsepe Nedbankbeker-toernooi te wen.
Die pad na die eindstryd was nie te moeilik vir...
Sport
Maties Sport vier jaarlikse toekenningsaand
2023 was ’n triomfantelike jaar vir Maties Sport.
Die Maties Rugby-vrouespan het die eerste weergawe van die Varsitybeker-toernooi vir vroue gewen. Maties...
Sport
Kampussport-aande groot sukses
Maties Sport het met Kampussport-bumperaande ’n nuwe aanbod in ontspanningssport aan die Stellenbosch Universiteit-gemeenskap bekendgestel.
Dié bumperaande...
Sport
Emoyeni produseer ‘n adrenalien-soekende HP intern
’n Klein dorpie buite Oos-Londen genaamd Emoyeni (Plek van die Wind) waar ’n tamatieplaas meer as net die produkte produseer. Meesterstudent in...
Sport
Anika Pretorius: van baanatleet tot roeier
Anika Pretorius het as 10-jarige haar atletiek-loopbaan begin. Terwyl sy aanvanklik aan hoogspring en verspring deelgeneem het, het haar sig geleidelik...
Sport
Die pad vorentoe vir Justine Palframan-Donkin
Die sportgogga het Renaissance vrou Justine Palframan-Donkin vroeg in haar lewe gebyt.
“Ek het in ’n sportiewe huishouding grootgeword. My ma en pa het op...
Sport
FNB Maties net die sewende keer op tuisveld verslaan
Dit was ’n historiese oorwinning vir FNB CUT Ixias in die FNB Varsitybeker- toernooi toe hulle die vyfmalige kampioen FNB Maties met 19-23 verslaan het...
Sport
Goud vir Maties by USSA Waterpolo, 3×3 Basketbal
Die Maroen Masjien het aan nog ’n ronde van USSA se somer-toernooie deelgeneem en drie goue medaljes (mans- en vroue-waterpolo en mans-basketbal) en ’n...
Sport
Eerste rugby kamp vir Maties
Deur Kara Olivier
Maties Vrouerugby se eerste oefenkamp ooit het tussen 6 en 9 September in Bredasdorp plaasgevind.
“Tradisioneel het net die manspanne...
Sport
Maties Sport nagraadse-doktorale genoot ontvang gesogte US-navorsingstoekenning
Maties Sport se dr. Nana Adom-Aboagye is onlangs beloon vir haar nagraadse-doktorale navorsing in sport as een van die Top 20 nagraadse-doktorale genote aan...