Skip to main content
Prof Elmi Muller

Toekennings en mylpale

Prof Elmi Muller besin oor menslikheid, veerkragtigheid en die toekoms van die FGGW

In Januarie 2022 het die gerekende oorplantingschirurg en gesondheidsorgleier prof Elmi Muller haar amp as Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en...

Lees verder
A photo of the interns at CHS

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...

Lees verder
Prof Christine Anthonissen, Dr Asithandile Nozewu, Prof Leslie Swartz and Dr Rowan Madzamba of Stellenbosch University’s Department of Psychology at the language conference in Hamburg.

Persverklaring

Navorsers van die Universiteit Stellenbosch en internasionale vennote ontwikkel wêreldwye ‘Verklaring oor Meertalige Gesondheidsorg’

Pasiënte wat nie dieselfde taal as hulle gesondheidsorgverskaffers praat nie, word wêreldwyd benadeel wanneer dit by toegang tot gesondheidsorgdienste en die...

Lees verder
brain science

Geneeskunde en gesondheid

US ontvang EDCTP-toekenning om vinnige diagnostiese toets vir TB-meningitis by kinders te bevorder

Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n aansienlike toekenning van die Europese en Ontwikkelende Lande se Kliniese Proewe Vennootskap (EDCTP) ontvang om...

Lees verder
Ebola-Response

Geneeskunde en gesondheid

Globale kundiges, gelei deur die US, skets dringende reaksie op Ebola-krisis

In reaksie op die voortdurende Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) en Uganda, het wetenskaplikes van die Universiteit...

Lees verder
Crazy Socks 4 Docs

Geneeskunde en gesondheid

Genesing begin met kwesbaarheid: Suid-Afrikaanse mediese dekane verenig vir #CrazySock4Docs-dag

Op Vrydag 5 Junie 2026 sal mediese fakulteite regoor Suid-Afrika hul helderste, kleurvolste sokkies aantrek vir die jaarlikse #CrazySocks4Docs-veldtog. Die...

Lees verder
A picture of a blue and yellow ribbon that is the primary symbol for Down syndrome awareness.

Persverklaring

Mense met Down-sindroom moet ingesluit word in gesprekke oor hul gesondheidsorg

Mense met Down-sindroom en hul gesinne waardeer deurgaans gesondheidsorg wat verhoudings- en mensgesentreerd en respekvol is, eerder as dat uitsluitlik op...

Lees verder
Prof Cathy Cluver

Toekennings en mylpale

Nuwe SAMNR/SUN-Preëklampsienavorsingseenheid om lewensgevaarlike swangerskapstoestand te pak

Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) het ʼn nuwe Buitemuurse Navorsingseenheid (BNE) met ʼn fokus op preëklampsie by die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Dr Monika Moir photographed at the Centre for Epidemic Response and Innovation on the Stellenbosch Campus.

Persverklaring

US-wetenskaplike ontvang R14 miljoen-toelaag om Wes-Nyl-virus te pak

Soos wat klimaat- en omgewingsverandering aanhou om ekostelsels wêreldwyd te omvorm, waarsku wetenskaplikes dat muskiet-oordraagbare siektes na nuwe streke kan...

Lees verder
Subscribe to Gesondheidsorg