As navorser op die gebied van gesondheidsielkunde, is die ontdekking van die verband tussen vroue se fisiese en geestesgesondheid die kern van Prof. Rizwana...
Persverklaring
Sewe dae se dobbelary kan 'n jaar se nasionale studentefinansiering uitwis
Teen die huidige tempo waarteen Suid-Afrikaners dobbel, sou dit net sewe dae neem om die ekwivalent van die land se hele nasionale...
Geneeskunde en gesondheid
Klinici wys op sistemiese hindernisse agter skisofrenie-terugvalle
Skisofrenie-terugval is ʼn algemene en kommerwekkende werklikheid in Suid-Afrika. Sowat een uit drie mense wat met die toestand leef, beleef ʼn terugval binne die...
Geneeskunde en gesondheid
SU-Oxford-studie lewer belowende resultate vir opleiding in aandagtigheid vir mediese studente
Mediese studente in Suid-Afrika staar talle uitdagings in die gesig tydens hul jare van studie, en loop dikwels die risiko vir uitbranding as gevolg van die...
Persverklaring
Onder die Suidelike hemelruim: Hoe sterrekyk geestesgesondheidsnavorsing in SA rig
Terwyl geestesgesondheidsuitdagings regoor Suid-Afrika toeneem, draai 'n baanbrekersnavorsingsprojek na 'n onverwagte bondgenoot: die naghemel.
Navorsers van die...
Kampuslewe
Gesondheid- en welweeswerksessie karteer ʼn vermenslikende pad vorentoe vir US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn beslissende tree in die rigting van ʼn meer mensgesentreerde institusionele kultuur gegee met ʼn tweedaagse Gesondheid- &...
Menings en artikels
Ons moet die stigma rondom geestesgesondheid verwyder
Oktober is Geestesgesondheidbewustheidsmaand met Wêreldgeestesgesondheidsdag wat op 10 Oktober gevier word. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners...
Persverklaring
Primêre gesondheidsorgpraktisyns benodig sterker ondersteuning om geestesgesondheidsdienste te lewer
Tot soveel as nege uit tien pasiënte met geestesgesondheidsversteurings in Suid-Afrika ontvang nie behandeling of het nie toegang tot...
Geneeskunde en gesondheid
Stigma steeds die stille krisis van geestesgesondheid
Ten spyte van toenemende wêreldwye bewustheid en voorspraak, bly stigma rondom geestesiektes diepgewortel, wêreldwyd. Oor gemeenskappe en kulture heen, : ‘n...