Sport
Maties se sokkerplan lewer resultate
Maties sokkerspan se plek in die topvyf van die liga vir die 2022/23-seisoen is ’n aanduiding dat die plan wat Desmond Crowie (hoofafrigter) en kie volg, die...
Sport
Proudfoot skop Maties Sport se 2023-afrigtersforum af
Maties Sport se Hoë Prestasie-hoofafrigters het hul afrigtingsontwikkelingsprogram vir 2023 met niemand anders nie as Maties Rugby se konsultant-hoofafrigter...
Sport
GPS Tegnologie
In die sportwêreld het tegnologie ’n integrale deel van die atleet se oefenproses geword. Met die vooruitgang in tegnologie kan atlete nou meer doelgerig en...
Sport
Die pad vorentoe vir Justine Palframan-Donkin
Die sportgogga het Renaissance vrou Justine Palframan-Donkin vroeg in haar lewe gebyt.
“Ek het in ’n sportiewe huishouding grootgeword. My ma en pa het op...
Sport
FNB Maties net die sewende keer op tuisveld verslaan
Dit was ’n historiese oorwinning vir FNB CUT Ixias in die FNB Varsitybeker- toernooi toe hulle die vyfmalige kampioen FNB Maties met 19-23 verslaan het...
Sport
Maties behaal naelskraap-sege in Varsitybeker-openingswedstryd
Die vyfmalige FNB Varsitybeker-kampioen FNB Maties het Maandag in die Danie Craven-stadion ’n naelskraapse sege van 21-19 in die eerste ronde van die...
Sport
Proudfoot is Maties se nuwe konsultant-hoofafrigter
Matthew Proudfoot, die voormalige Springbok-voorspelerafrigter wat die 2019 Wêreldbeker-toernooi gewen het, het hom by Maties Rugby aangesluit.
Proudfoot se...
Sport
Dis voorreg om vir Maties te speel, sê Welham
Stellenbosch Universiteit se BSc Honneurs-gegradueerde Angela Welham (22) is sedert haar eerste jaar in 2019 ’n ster in die Maties-hokkiespan. Dié energieke...
Sport
Opkomende ster Beukes se ervaring by Maties-gholfklub
Deur Jamie Wyngaardt
Vir die meeste mense is die balansering van sport en tersiêre opleiding ’n uitdaging, maar Crystal Beukes laat dit moeiteloos lyk...
Sport
US verwelkom leerders van Bishop Lavis
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid
Leerders van die Bishop Lavis-gemeenskap het onlangs ’n opwindende toer van die Universiteit Stellenbosch...