Skip to main content
IMG_8798-scaled-e1691503993675.jpg

Sport

Mali inspireer die volgende generasie

Studente-atlete benodig ’n standvastige en gesonde ondersteuningstruktuur om te verseker dat hulle al die blokkies van akademie en sport merk.  

Dit is ’n...

Lees verder
Coach-Rocco-Tatjana-e1686750736908.jpg

Sport

Wêreldbekende Meiring gesels met afrigtersforum

Die Maties Sport se Hoë Prestasie-hoofafrigters het die geleentheid gehad om na die legendariese Suid-Afrikaanse swemafrigter, Rocco Meiring te luister by...

Lees verder
Syntiche-Kabuya-scaled-e1685432083213.jpg

Sport

Kabuya stel haar visier op USSA en TNL

Netbal-koors is besig om sy hoogtepunt te bereik namate verwagtinge bou na die heel eerste Wêreldbeker-netbaltoernooi op Afrika-bodem.  

Kaapstad verwelkom...

Lees verder
IMG_7425-scaled-e1685105245492.jpg

Sport

Barry gereed vir volgende hoofstuk by Maties

’n Kniebesering het nou wel sy loopbaan beëindig, maar dit gaan nie Maties Rugby se hulp-afrigter Craig Barry keer nie om sy droom vir ’n FNB Varsitybeker...

Lees verder
Jana-van-Schalkwyk-USSA-2022-e1691656749619.jpg

Sport

Maties se kaalvoet spiesgooi-sensasie

’n Kaalvoet podiumplek het die Maties spiesgooi-ster Jana van Schalkwyk se loopbaan in 2013, toe sy nog op laerskool was, begin.  

Die ontdekking van haar...

Lees verder
Bianca-Augustyn-scaled-e1684745987609.jpg

Sport

Augustyn het lus vir lewe, rugby en om te inspireer

Die passievolle affiniteit vir rugby in ’n land soos Suid-Afrika is tasbaar. Toe Maties die eerste FNB Varsitybeker in 2008 en die daaropvolgende twee titels...

Lees verder
Courts-upgrade.jpg

Sport

Opgradering met oog op groter prentjie

Die opgradering van Maties Netbal se buite- en binnenshuise bane is tot voordeel van netbal, basketbal en die beeld van Maties Sport as geheel. 

Ses netbal...

Lees verder
Benefits-of-Exercise.jpg

Sport

Voordele van oefening in eksamentyd

Terwyl studente vir hul eksamens voorberei, prioritiseer hulle studie dikwels bo alles anders, insluitend hul gesondheid. Oefening is egter ’n noodsaaklike...

Lees verder
Anche-Nortje-Maties-Hockey-scaled-e1683558586131.jpg

Sport

Anche se reis van speler na bestuurder

Van die uiters gedrewe, hoë prestasie speler tot die sosiale speler én hul ondersteuners moet een en almal welkom wees en voel by die Maties-hokkieklub. 

Dít...

Lees verder
Ashley-Smith-1-scaled-e1683017419267.jpg

Sport

Smith beloon vir dekades se harde werk

Groot gemaak deur ’n enkelpa en ’n storie so diep dat dit teruggaan na ’n herinnering as kleuter is presies hoe Ashley Smith sy pad op die atletiekbaan...

Lees verder
Subscribe to Nuus