Koop ’n Maties Ondersteunerspakket!
Dit is tyd vir Maties Rugby-aanhangers om in #MaroenMasjien-gees bymekaar te kom in die Danie Craven-stadion vir die Varsitybeker-toernooi.
Dit is pure maroenplesier om op Coetzenburg te wees wanneer ons rugbystryders op die veld uitdraf terwyl die son sak.
Ons ondersteunerspakkette bied vir jou meer as net ’n sitplek. Dit bied ook voorrangtoue, en sommiges bied ook versamelaarspette.
Kry jou plek op óf die oop pawiljoene óf die hoofpawiljoen met ’n reeks pakkette wat waarde vir geld bied. Koop dit via Webtickets https://www.webtickets.co.za/v2/EventCategories.aspx?itemid=1561503839
POKKELPAKKET – R250
POKKELPAKKET + BEPERKTE ONDERSTEUNERSPET – R400 (SLEGS 150 BESKIKBAAR!)
MATIES-LIDMAATSKAPPAKKET (PREMIUM-ERVARING!)
R800 – Enkellidmaatskap
R1 500 – Dubbele lidmaatskap (2 persone)