Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Casey-Lee Anthony graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Casey-Lee Anthony se joernalistiekdroom kry vlerke by die US

Lank voordat Casey-Lee Anthony daarvan begin gedroom het om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer, het sy haarself reeds as deel van die mediawêreld...
Lees verder
Dr Allison Matroos photographed holding her degree outside the Coetzenburg Centre
Image by: Henk Oets
’n Dag in die lewe... Lukho Mafuya

’n Dag in die lewe... Lukho Mafuya

​Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

Lees verder
Spelifiëring en sosiale media as katalisator vir studenteleer en  betrokkenheid

Spelifiëring en sosiale media as katalisator vir studenteleer en betrokkenheid

U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.

Spreker: Benita Bobo

​Onderwerp: Spelifiëring...

Lees verder
ʼn Nalatenskap van leierskap en groei

ʼn Nalatenskap van leierskap en groei

Toe mnr Eben Mouton in Februarie 2004 by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aangesluit het, het hy ʼn rol...

Lees verder
’n Dag in die lewe… Elmarie Kruger

’n Dag in die lewe… Elmarie Kruger

Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

Lees verder
’n Dag in die lewe… Erik van Zyl

’n Dag in die lewe… Erik van Zyl

Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op personeellede by die Universiteit...

Lees verder
Prof Juliana Claassens vir globale invloed op gender- en Bybelstudie vereer

Prof Juliana Claassens vir globale invloed op gender- en Bybelstudie vereer

Prof Juliana Claassens, 'n vooraanstaande vakkundige by die Departement Ou en Nuwe Testament van die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n gesogte Humboldt...

Lees verder