Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Casey-Lee Anthony graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Casey-Lee Anthony se joernalistiekdroom kry vlerke by die US

Lank voordat Casey-Lee Anthony daarvan begin gedroom het om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer, het sy haarself reeds as deel van die mediawêreld...
Lees verder
Dr Allison Matroos photographed holding her degree outside the Coetzenburg Centre
Image by: Henk Oets
’n Dag in die lewe… Yeki Mosomothane

’n Dag in die lewe… Yeki Mosomothane

Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat ter viering van Werkersdag in Mei verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

Lees verder
Comrades 2025: Help Maties oor die wenstreep

Comrades 2025: Help Maties oor die wenstreep

Die Universiteit Stellenbosch (US) doen 'n beroep op alle Maties (en vriende van Maties) wat vanjaar aan die Comrades-marathon deelneem om by die #Move4Maties...

Lees verder
Prof Joel Modiri lewer US se 7de Afrikadag-lesing

Prof Joel Modiri lewer US se 7de Afrikadag-lesing

Die regsgeleerde en openbare intellektueel, prof Joel Modiri, het 21 Mei 2025 'n kragtige en ontnugterende geleentheidstoespraak by die Universiteit...

Lees verder
Dr Kali sit ʼn mediese pionierstradisie voort

Dr Kali sit ʼn mediese pionierstradisie voort

​​In die bedrywige sale van die Tygerberg-hospitaal se neonatale eenheid neem dr Gugu Kali ʼn mediese nalatenskap wat oor sowat ʼn eeu strek, vorentoe. As leier...

Lees verder
Jong Entrepreneurskapsprogram bemagtig leerders vir die toekoms

Jong Entrepreneurskapsprogram bemagtig leerders vir die toekoms

Die Jong Entrepreneurskapsprogram (YEP) by die Universiteit Stellenbosch help hoërskoolleerders uit agtergeblewe gemeenskappe in en om Stellenbosch om...

Lees verder
IGNITE: Entrepreneurskap onder jongmense kan tot transformasie van die ekonomie en samelewing lei

IGNITE: Entrepreneurskap onder jongmense kan tot transformasie van die ekonomie en samelewing lei

In die vinnig veranderende wêreld van vandag staan entrepreneurskap uit as ʹn kragtige aandrywer van ekonomiese transformasie. By die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder