Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
ʼn Ander soort vennootskap nodig om SA se kwesbare omgewing te beskerm

ʼn Ander soort vennootskap nodig om SA se kwesbare omgewing te beskerm

​Samewerkende omgewingsbestuur is ʼn sleutelbenadering om die uitdagings aan te pak wat gestel word deur die dinamiek en onsekerhede wat verband hou met die...

Lees verder
US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys

Institusionele nuus

US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys

Die Universiteit Stellenbosch (US) is vir 'n tweede agtereenvolgende jaar in die top-300 tersiêre instellings ter wêreld. Dit is volgens die jongste QS- ...

Lees verder
Konferensie om die gebruik van ras in SA akademie aan te pak

Konferensie om die gebruik van ras in SA akademie aan te pak

​Wat onderrig akademiese vakrigtings oor ras en ondersteun navorsingspraktyke in Suid-Afrika problematiese gebruike van ras en ander menslike kategoriserings in...

Lees verder
US gee erkenning aan staatmakers met Sosiale Impak-toekennings

US gee erkenning aan staatmakers met Sosiale Impak-toekennings

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die krag van betrokkenheid by die samelewing gevier met sy eerste Sosiale Impak-toekennings ter erkenning van die...

Lees verder
Tendai “Beast” Mtawarira gooi sy gewig agter die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse staptog vir maatskaplike geregtigheid

Tendai “Beast” Mtawarira gooi sy gewig agter die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse staptog vir maatskaplike geregtigheid

​​Die rugbylegende Tendai "Beast" Mtawarira gooi vanjaar sy volle gewig agter die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse staptog vir sosiale regtigheid op...
Lees verder
Die US se nuwe welweesbassadeurs gaan personeelgesondheid en -geluk bevorder

Die US se nuwe welweesbassadeurs gaan personeelgesondheid en -geluk bevorder

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Gesondheid- en Welweesplan het onlangs ʼn hupstoot gekry toe ʼn groep “ambassadeurs", bestaande uit professionele...

Lees verder