Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Heelheid, kop-hart-hand-integrasie en verskillende maniere van weet

Heelheid, kop-hart-hand-integrasie en verskillende maniere van weet

Ekonomiese en Bestuurwetenskap akademici het oor die Diploma in Volhoubare Ontwikkelingprogram se geïntegreerde benadering tot hoëronderwysleer gepraat tydens...

Lees verder
Stellenbosse kriminoloog deel van nuwe INTERPOL Toekomsraad

Stellenbosse kriminoloog deel van nuwe INTERPOL Toekomsraad

​Dr Guy Lamb van die Departement Politieke Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch het 'n uitnodiging aanvaar om hom aan te sluit by die Toekomsraad van die...

Lees verder
US se manifesontleding help partye om ooreenstemmings te vind in koalisiegesprekke

US se manifesontleding help partye om ooreenstemmings te vind in koalisiegesprekke

​Met koalisiegesprekke in volle swang, het die Universiteit Stellenbosch (US) se Beleidsinnovasielaboratorium die manifeste van die vier grootste partye ontleed...

Lees verder
Prof Pumla Gobodo-Madikizela aangewys as Templeton-pryswenner vir 2024

Prof Pumla Gobodo-Madikizela aangewys as Templeton-pryswenner vir 2024

Vanjaar se wenner van die Templeton-prys is prof Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die SARChI-leerstoel in gewelddadige geskiedenisse en historiese trauma...

Lees verder
Nadine Moodie bring jeugdige uitnemendheid na leierskap van US Raad

Nadine Moodie bring jeugdige uitnemendheid na leierskap van US Raad

Om terug te keer na die Universiteit Stellenbosch (US) voel altyd vir Nadine Moodie asof sy huis toe kom. Die nuutaangewese ondervoorsitter van die Universiteit...

Lees verder
Voortreflike jaar vir FGGW navorsingswetenskaplike

Voortreflike jaar vir FGGW navorsingswetenskaplike

Dr Nabila Ismail, 'n navorsingswetenskaplike by die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika, het 'n merkwaardige jaar van...

Lees verder