Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Nuwe navorsing: Nuwe lipopeptied is Staphylococcus areus se doodsteek

Nuwe navorsing: Nuwe lipopeptied is Staphylococcus areus se doodsteek

​​'n Nuwe antibakteriële lipopeptied wat deur die bakterie Serratia marcescens geproduseer word, blyk hoogs effektief te wees om Staphylococcus aureus – een van...

Lees verder
Antieke wonders ontdek: Die wêreld se oudste termietheuwels in Suid-Afrika gevind

Antieke wonders ontdek: Die wêreld se oudste termietheuwels in Suid-Afrika gevind

In wat as 'n verstommende deurbraak beskryf word, het wetenskaplikes die wêreld se oudste, bewoonde termietheuwels langs die Buffelsrivier in Namakwaland ontdek...

Lees verder
Wêreldoseanedag: Ons moet ʼn volhoubare blou ekonomie bevorder

Wêreldoseanedag: Ons moet ʼn volhoubare blou ekonomie bevorder

​Wêreldoseanedag is op Saterdag 8 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch daarop gewys dat samewerking en...

Lees verder
Dr Zureena Desai praat eerste keer oor beproewing van apartheidsera

Dr Zureena Desai praat eerste keer oor beproewing van apartheidsera

​​​​Die Universiteit Stellenbosch (US) was vandeesweek geëerd om 'n ikoniese figuur te verwelkom toe dr Zureena Desai (79) vir die eerste keer in die openbaar...

Lees verder
US Fakulteit Ingenieurswese – 80 jaar van Uitnemendheid

US Fakulteit Ingenieurswese – 80 jaar van Uitnemendheid

​Die Fakulteit Ingenieurswese by Universiteit Stellenbosch vier hierdie jaar sy 80ste bestaansjaar – ʼn groot mylpaal in die geskiedenis van die Fakulteit. In...

Lees verder
SAF Winterskool vir Nagraadse studente

SAF Winterskool vir Nagraadse studente

Winter School: Biomechanics (16 – 18 July 2024)

Quantifying Movement in Engineering, Sport Science and Medicine 

Central Analytical Facilities' (CAF)...

Lees verder